deur AfriForum | Jul 8, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum en die Treasure the Karoo Action Group (TKAG) het formele kommentaar by die Departement van Water en Sanitasie (DWS) ingedien oor die nuwe konsepregulasies rakende skaliegasboorwerk. Die DWS is ook deur AfriForum in kennis gestel van ’n onreëlmatigheid met...
deur AfriForum | Jul 8, 2021 | Teenboelieveldtog Blogs, Blogs
Deur Gerhard Nieuwoudt Tienerselfdood is wanneer ’n kind sy eie lewe beëindig. Dit kan impulsief of beplan wees. Nie alle selfdoodpogings lei egter tot die dood nie. In werklikheid beteken dit nie altyd dat jou kind wil sterf nie. Dit kan ’n uitroep om hulp wees....
deur AfriForum | Jul 8, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag nuwe inligting bekom wat daarop dui dat dit in werklikheid die Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit is wat bloed in ’n veld stort wat deel van ’n plaaslike natuurreservaat in Kuruman vorm, en nie ’n plaaslike abattoir nie, soos vroeër berig....
deur AfriForum | Jul 8, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die feit dat oudpres. Jacob Zuma Woensdag kort voor middernag in hegtenis geneem is. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, bevestig die inhegtenisname dat geregtigheid altyd uiteindelik sal geskied, al...
deur AfriForum | Jul 8, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag tydens ’n mediakonferensie die eenheid se betrokkenheid by vier sake van die ernstigste gevalle van die seksuele mishandeling van kinders wat die eenheid nóg teëgekom het, aangekondig. In drie van die gevalle het die...