deur AfriForum | Jul 14, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die Solidariteit Beweging het vandag by ʼn mediakonferensie sy ondersteuners aangemoedig om te midde van die onluste wat sekere dele van die land teister, hul weerbaarheid op te skerp, kalm te bly en by hul plaaslike buurtwag aan te sluit. Volgens Flip Buys, voorsitter...
deur AfriForum | Jul 13, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag sy vervolging van ’n vermeende verkragter in die streekhof op Somerset-Oos voortgesit. AfriForum se privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, verteenwoordig Celeste Gouws, die slagoffer, wat in 2017...
deur AfriForum | Jul 12, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum neem met kommer kennis dat die ANC-faksiegevegte nou uitloop op openbare boewery. Volgens AfriForum word die onrus deur kriminele elemente misbruik om te plunder en te steel. AfriForum het ’n beroep op sy lede gedoen om kalm maar...
deur AfriForum | Jul 12, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Boksburg-tak het op 8 Julie 2021 ’n nuwe bestuurspan verkies nadat lede van die vorige bestuur besluit het om af te staan. Die nuwe bestuur is Francois Reyneke (voorsitter), Gerald O’Kelly (ondervoorsitter), Michelle Holtshousen (tesourier), Charné...
deur AfriForum | Jul 12, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Vanderbijlpark het onlangs ’n splinternuwe diensvoertuig aangekoop. Die tak pak gereeld verskeie take in die gemeenskap aan, van skoonmaakprojekte tot verlening van hulp met brandbestryding. Daarom is dit noodsaaklik dat ’n betroubare en geskikte...