deur AfriForum | Jul 27, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Springs-buurtwag het op Saterdag 24 Julie 2021 behoorlik hul harte oopgemaak in die koue weer. Na afloop van die buurtwag se sigbaarheid- en misdaadvoorkomingspatrollie het die buurtwaglede op eie inisiatief 25 komberse aan mense op straat uitgedeel vir...
deur AfriForum | Jul 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het onlangs ’n petisie opgestel teen die gebrek aan dienslewering deur die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit. Die organisasie versoek ’n aksieplan van die munisipaliteit met betrekking tot die verbetering van dié dorp se paaie. Die...
deur AfriForum | Jul 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het ’n klagte by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) ingedien oor die gehalte van Kimberley se drinkwater. Dit volg nadat AfriForum verskeie klagtes van inwoners ontvang het nadat hulle al vir maande lank sukkel met probleme, onder meer dat die...
deur AfriForum | Jul 23, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum ondersteun die gemeenskap in Frankfort in ’n dringende hofaansoek om ’n interdik teen die Mafube Plaaslike Munisipaliteit te bekom om sodoende die munisipaliteit te verplig om onwettige rioolstorting in die Wilgerivier te stop. In die aansoek word daar onder...
deur AfriForum | Jul 23, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope week hard gewerk om motoriste se veiligheid te verseker deur sowat 40 slaggate in Theunis Jansonstraat tot by die ingang van Edenpark-aftreeoord op te vul. Die tak beplan ook om binnekort padtekens in Van Rensburgstraat te...