deur Forum Nuus | Jul 27, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Sowat 30 AfriForum-ondersteuners het vandag aan ’n protesaksie in Pretoria deelgeneem om slagoffers van plaasmoorde te gedenk en ’n mosie van wantroue teen die SAPD in te dien wat versuim om die moorde as prioriteitsmisdaad te hanteer. Die...
deur Forum Nuus | Jul 24, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum se Lydenburg-tak in Mpumalanga het ingegryp na ’n onlangse inbraak by die Wenakker-versorgingsentrum vir gestremdes in die provinsie. Díe instansie sien om na liggaamlik en verstandelike gestremde persone en het tans ’n inwonertal...
deur Forum Nuus | Jul 24, 2015 | Artikels
Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, se nuwe deuntjie oor moedertaalonderrig word in sommige kringe verwelkom, maar in ander met agterdog bejeën. Nzimande het vandeesweek by die bekenstelling van Universiteite Suid-Afrika (USA) gesê studente...
deur Forum Nuus | Jul 24, 2015 | Artikels
Drukgroepe vir die behoud van mediavryheid in Suid-Afrika is bekommerd oor die Rolprent- en publikasieraad (RPR) se voorgestelde drakoniese internet-regulasies wat ernstige implikasies vir mediavryheid inhou. As die nuwe regulasies wet word, is dit moontlik dat selfs...
deur Forum Nuus | Jul 23, 2015 | Artikels
Die Afrikaanse studente by die Elsenburg-landboukollege buite Stellenbosch is woedend nadat die kollege gister begin het om onderrig net in Engels aan te bied, terwyl ’n 50/50-taalbeleid vroeër aanvaar is. Daar is met die eensydige gebruik van Engels begin nadat 14...