Header Artwork

Nuwe boek gee antwoorde op skooluitdagings

’n Nuwe boek om beheerliggame en besture van skole te bemagtig om alledaagse uitdagings die hoof te bied, is pas deur die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) vrygestel. Volgens dr. Jaco Deacon, outeur en adjunk uitvoerende hoof van Fedsas,...

AfriForum help jeug om op voete te dink

(Foto’s:  Rozier van Tonder) AfriForum en sy media-vennoot Rapport het vandeesweek die heel eerste Dink-of-Sink-wedstryd in Gauteng gehou. Volgens Carien Bloem, koördineerder van onderwysprojekte by AfriForum, is die doel van die wedstryd om hoërskoolleerlinge...

AfriForum woeker om vullisterreine reg te ruk

Net 6 van die 56 vullisterreine wat AfriForum vanjaar geoudit het, voldoen aan 80% of meer van die minimum vereistes wat beteken dat 50% van munisipaliteite nie hul verantwoordelikheid rondom behoorlike afvalbestuur nakom nie. Volgens Jaco Grobbelaar,...

Kovsies sing in groot getalle saam vír Afrikaans

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ons dink en droom in Afrikaans, dit sal nie sommer uitsterf nie.” So sê die sanggroep Klopjag, een van die vele kunstenaars wat verlede week by die Dubbel & Dwars-musiekfees in Bloemfontein opgetree het. Sowat 600 studente van die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN