deur Forum Nuus | Sep 4, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Sedert 1983 word Nasionale Boomplantmaand elke jaar in September gevier. AfriForum het in 2011 ook besluit om hierdie omgewingsvriendelike inisiatief te steun en sedertdien het die organisasie en sy takke meer as 12 000 bome regoor die land...
deur Forum Nuus | Sep 4, 2020 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die Lephalale-munisipaliteit in Limpopo het minder as ‘n halfuur nadat AfriForum skrywes en emmers vol onverwerkte riool by hul kantore afgegee het, ‘n munisipale werker uitgestuur na twee van dié dorp se...
deur Forum Nuus | Sep 3, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Deur Alet Rademeyer Die COVID-pandemie het ons wêreld en ons land kom verander. Nie ten goede nie. Vra maar vir enigiemand of hulle nou beter af is as voor die koms van Korona… Die pandemie het almal se daaglikse bestaan en werkswyse kom verander. Miljoene mense...
deur Forum Nuus | Sep 2, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 29 Augustus 2020 protospanopleiding vir lede aangebied wat oor basiese handwapenhantering fokus. Lede wat dié opleiding bygewoon het, beskik oor wettige vuurwapenlisensies. Die opleiding word aangebied om te verseker dat lede...
deur Forum Nuus | Aug 26, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Geagte pres. Ramaphosa, Dit is in September 2018, by ’n byeenkoms van die Verenigde Nasies (VN) in New York, waar u in ’n onderhoud met Bloomberg gesê het dat daar “geen moord op boere” in Suid-Afrika plaasvind nie. Later het u dit probeer regverdig deur te sê dat...