deur Forum Nuus | Nov 11, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Grondgrype het sedert die begin van die jaar beduidend toegeneem met sowat 60 gevalle in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga. Die burgerregte-waghond AfriForum het onlangs ’n projek van stapel gestuur om soveel polisiestasies as moontlik in dié provinsies te besoek en...
deur Forum Nuus | Nov 7, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Regter Ronnie Hendricks het vandag in die hooggeregshof in Mmabatho uitspraak voorbehou in die borgtogaansoek van Pieter Doorewaard en Phillip Schutte van Coligny. Dit kom nadat die mans, wat aan die moord op die tiener Matlhomola Moshoeu skuldig bevind is,...
deur Forum Nuus | Nov 5, 2019 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum het by die moordsaak van Senzo Meyiwa, ontslape voormalige kaptein van die Bafana Bafana-sokkerspan, betrokke geraak omdat dit in belang van alle slagoffers van misdaad en moorde is dat geregtigheid geskied. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van...
deur Forum Nuus | Nov 5, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Dit is vanjaar 120 jaar sedert die Anglo-Boereoorlog uitgebreek het. Dié oorlog, van 1899 – 1902, tussen Boer en Brit het tot die lewensverlies van duisende vroue en kinders in konsentrasiekampe gelei en ’n geslag verarm, verslae en verwese agtergelaat. Die...
deur Forum Nuus | Okt 31, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Oorweldigend! Dit is waarskynlik die beste woord waarmee die Boks-vir-’n-Boervrou-projek beskryf kan word. AfriForum, wat aangebied het om ’n aflaaipunt te wees vir die projek, is die afgelope week letterlik oorstroom met bydraes van die publiek. Elke dag het ’n...