deur AfriForum | Jul 24, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD, die Ekurhuleni-metropolisie, die plaaslike GPF en verskeie sekuriteitsmaatskappye aan klopjagte in die Kempton Park-omgewing deelgeneem. Ongeveer 30 individue het aan dié klopjagte...
deur AfriForum | Jul 24, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat lt.genl. Khela Sitole, nasionale polisiekommissaris, na strooihalms gryp indien hy regtig glo effektiewe polisiëring in Suid-Afrika is aangewese op ’n bykomende 62 000 polisiebeamptes, soos berig in The Citizen...
deur AfriForum | Jul 23, 2019 | Blogs
Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum Daar het onlangs ’n interessante en bykans ongewone artikel in The Sunday Times verskyn en dit het amper ongesiens deur sowel gewone mense as die kommentariaat gegaan. Hierdie gebrek aan verdere...
deur AfriForum | Jul 23, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se #AnkerdorpPadskou het Tzaneen in Julie 2019 besoek en verskeie projekte is aangepak om dié dorp en gemeenskap op te hef. Die padskou het afgeskop met ’n massapatrollie deur die plaaslike buurtwag om sigbaarheid in die dorp te verhoog en misdaad te bekamp....
deur AfriForum | Jul 23, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op 18 Julie 2019 twee kabeldiewe in samewerking met die SAPD en Kilnerpark Sekuriteit tydens een van dié buurtwag se sigbaarheidpatrollies gearresteer. ’n Lid van die gemeenskap het die buurtwag in kennis gestel dat drie...