deur AfriForum | Jul 31, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die balju en die SAPD het aan die einde van verlede week begin om onwettige en ongewenste strukture van mnr. Fernando Goncalves se grond buite Rustenburg te verwyder. Dít volg na AfriForum die hoë hof in Mahikeng dringend genader en ’n bevel bekom het om grondgrype op...
deur AfriForum | Jul 30, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Secunda-buurtwag het die naweek van 27 Julie 2019 aan ’n sigbaarheidsoperasie van die SAPD deelgeneem, waartydens sewe arrestasies gemaak is, onder meer weens die besit van gesteelde goedere, dronkbestuur en misbruik van alkohol in die openbaar. Die...
deur AfriForum | Jul 30, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die buurtwag van AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope maand verskeie aksies van stapel gestuur om die gemeenskap te beveilig. Die Vanderbijlpark-buurtwag het op 21 Julie 2019 hul maandelikse patrollie by die plaaslike begraafplaas gehou sodat die...
deur AfriForum | Jul 29, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum doen ’n beroep op lt.genl. Khela Sitole, nasionale polisiekommissaris, om ’n gesoute polisieman in die vakante pos van Wes-Kaapse polisiekommissaris aan te stel. Ná weke se spekulasie het die nuus vanoggend amptelik gebreek dat...
deur AfriForum | Jul 28, 2019 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy sy veldtog teen onteiening sonder vergoeding op plaaslike en internasionale vlak sal verskerp. Dít volg nadat die presidensiële taakspan oor grondhervorming se verslag vandag bekendgestel is....