deur AfriForum | Aug 13, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Springs-tak het onlangs die vloer van die eetsaal by die Rus ’n Bietjie-tuiste vir bejaardes vervang. Dít volg nadat die tehuis die publiek verskeie kere vir hulp genader het en AfriForum besluit het om betrokke te raak. ’n Gesondheidsinspekteur besoek...
deur AfriForum | Aug 13, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Postmasburg het op 13 Augustus 2019 ’n dringende skrywe aan die Tsantsabane Plaaslike Munisipaliteit gerig oor riool wat in dié dorp se begraafplaas uitvloei. “Lede van die publiek het foto’s gestuur van rioolmangate wat oorloop en die riool dan...
deur AfriForum | Aug 8, 2019 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Ongekategoriseerde, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum het op 7 Augustus vanjaar opleiding onder leiding van David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die Suidstreek, vir dié burgerregteorganisasie se Rondeberg-buurtwag aangebied. Dié buurtwag vorm deel van die Malmesbury-takstruktuur, en ongeveer...
deur AfriForum | Aug 8, 2019 | Blogs
Deur Ernst van Zyl Ons huidige openbare beskermer is onder verdenking gebring deur ’n paar ernstige bevindinge deur ons regstelsel in terme van haar integriteit en eerlikheid. Dit laat belangrike vrae ontstaan oor haar vermoë om haar pligte doeltreffend uit te voer....
deur AfriForum | Aug 8, 2019 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy ontleding van Gautengse munisipaliteite vir 2019 uitgereik. Midvaal se munisipaliteit het die beste presteer met ’n telling van 7,5 uit 10, terwyl Johannesburg en Tshwane se metro onderskeidelik 6,5 en 7 behaal het....