deur AfriForum | Mar 22, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum is van voorneme om die eerste lid wat deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) gedagvaar word vir uitstaande E-tolskuld met regshulp by te staan. Só het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van dié...
deur AfriForum | Mar 18, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het vandeesweek aangekondig dat die provinsie gaan wegdoen met skole se voormalige papiergedrewe inskrywingsproses en dat ouers slegs aanlyn aansoek sal kan doen om hul kinders vir volgende jaar...
deur AfriForum | Mar 18, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie het sedert die begin van die jaar reeds ses nuwe takke gestig. Die takke is Zambesi, Alberton, Nigel, Heidelberg in Gauteng, en Upington in die Noord-Kaap. Volgens Cornelius Jansen van Rensburg, adjunk...
deur AfriForum | Mar 16, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum het vandag die bekendstelling van die Forum vir Atlete Suid-Afrika (FASA), ’n unieke vereniging wat professionele Suid-Afrikaanse atlete verteenwoordig, in Pretoria bygewoon en sy steun aan die verenging toegesê. Die...
deur AfriForum | Feb 24, 2016 | Artikels
Afrikaanse studente het teen die gewelddadige optrede van EFF-lede op die kampus van die Universiteit van Pretoria (UP) in opstand gekom. Die EFF dreig die afgelope week om die kampus onregeerbaar te maak indien daar nie onmiddellik met Afrikaans as onderrigmedium...