deur AfriForum | Jan 20, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n dringende aksieplan van mnr. Neo Skalk, burgemeester van die Naledi Plaaslike Munisipaliteit, geëis nadat meer as 20 000 inwoners sedert Maandagoggend sonder elektrisiteit gelaat is weens wanbetaling deur dié munisipaliteit...
deur AfriForum | Jan 19, 2017 | Veldtogte en petisies
AfriForum skep regsfonds om munisipaliteite en Nersa verantwoordbaar te hou vir Eskom-skuld AfriForum het ‘n uitgebreide strategie bekend gestel rakende die meer as R10,2 miljard se Eskom-skuld wat onskuldige Suid-Afrikaanse burgers benadeel. AfriForum volg ’n...
deur AfriForum | Jan 18, 2017 | Argiewe
In die lig van AfriForum se onlangse oorwinning in die Noord-Gautengse hoë hof in Pretoria in die saak teen die eMadlangeni plaaslike regering, is dié burgerregte-waghond nou by magte om die hoogste kwalifikasies van amptenare van die Matjhabeng Munisipaliteit aan te...
deur AfriForum | Jan 13, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Nylstroom het op 13 Januarie vir twee dae se addisionele werk betaal sodat Jaco Vosloo van M & T Grondverskuiwings die Donkerpoortdam – Nylstroom se hoofwaterbron – dieper kon maak ten einde meer water te kan opgaar. “Die huidige droogte het...
deur AfriForum | Jan 12, 2017 | Argiewe
AfriForum prys die polisie vir die uitstekende diens wat hulle tydens die feesseisoen gelewer het. Kontakmisdaad het met bykans 8% gedaal in vergelyking met die derde kwartaal van die 2015/2016 finansiële jaar. Ander ernstige misdade het ook in dié kwartaal met meer...