deur AfriForum | Jan 30, 2017 | Argiewe
AfriForum dring daarop aan dat lt.genl. Riah Phiyega, geskorste nasionale polisiekommissaris, summier – en sonder ʼn goue handdruk – afgedank word. “Ons hoop dat die parlementêre portefeuljekomitee na aanleiding van die Claassen-kommissie se verslag oor Phiyega se...
deur AfriForum | Jan 30, 2017 | Veldtogte en petisies
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedetailleerde insette ingedien oor die grondwetlikheid van die Wetsontwerp op die Voorkoming van Haatmisdade en Haatspraak. Kritiek teen die wetsontwerp sluit in dat dit ’n onregverdige beperking op vryheid van spraak plaas...
deur AfriForum | Jan 30, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het mnr. T.V. Mkhize, die munisipale bestuurder van die eDumbe-munisipaliteit, van finansiële wangedrag by die burgemeester verkla en versoek dat daar teen hom opgetree word. Dit volg nadat daar onlangs ’n skut in Paulpietersburg...
deur AfriForum | Jan 27, 2017 | Argiewe
AfriForum se Overstrand-tak het twee wisseltrofeë vir die beste kreatiewe Afrikaanse skryfwerk aan Hoërskool Hermanus geskenk. Dié trofeë word jaarliks toegeken aan ’n leerling in beide die junior- en seniorfase. “Ons het die trofeë geskenk vir die bevordering van...
deur AfriForum | Jan 26, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Alberton het reeds regsadvies ingewin rakende Eskom se voorgestelde besluit om hoëspanningskraglyne in Alberton se sakekern op te rig wat ook ’n invloed op woonbuurte in die noorde van die dorp gaan hê. Dít volg nadat Willie van Wyk, voorsitter...