deur AfriForum | Feb 1, 2017 | Argiewe
Die Naledi Plaaslike Munisipaliteit het die Eskom-kantore in Vryburg se elektrisiteitstoevoer afgesny weens ’n agterstallige rekening. “’n Anonieme oproep het aangedui dat dit waarskynlik gebeur het; ek het ondersoek gaan instel by die Eskom-kantore en dit gesluit...
deur AfriForum | Feb 1, 2017 | Argiewe
AfriForum se Postmasburg-tak eis munisipale optrede nadat watertoevoer op Sondag, 29 Januarie 2017, drasties deur Sedibeng Water verminder is. Die Tsantsabane munisipaliteit skuld klaarblyklik ongeveer R20 miljoen aan Sedibeng Water en daarom is die dorp se...
deur AfriForum | Jan 31, 2017 | Argiewe
Die ANC se voorgestelde Wetsontwerp oor die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdaad en Haatspraak (die Wetsontwerp) sal vryheid van spraak nie net in ’n ongrondwetlike mate skend nie, maar sal ook destruktief vir demokrasie, samehorigheid, die vrye vloei van idees en...
deur AfriForum | Jan 30, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Witrivier-buurtwag het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n beplande EFF-grondgryp gestuit deur betogende EFF-ondersteuners van munisipale grond te verwyder en uiteen te jaag. Dít volg nadat Collen...
deur AfriForum | Jan 30, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Vryburg het laat Vrydagmiddag (27 Januarie 2017) skriftelike antwoorde van Neo Skalk, die burgemeester van die Naledi-munisipaliteit, gekry op vrae wat hulle aan dié munisipaliteit gestel het. Die vrae is tydens ’n...