deur AfriForum | Feb 3, 2017 | Argiewe
Elmarie van Dalen, voorsitter van AfriForum se Overstrand-tak, en Thomas van Dalen, AfriForum se provinsiale koördineerder vir die Wes-Kaap, het gister ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat onlangs tussen AfriForum en die waarnemende nasionale...
deur AfriForum | Feb 3, 2017 | Argiewe
Witrivier se AfriForum-tak het op 2 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Centurion gesluit is, aan lt.kol. Ngomane, bevelvoerder van die Witrivier-polisiestasie,...
deur AfriForum | Feb 2, 2017 | Argiewe
AfriForum het op 2 Februarie 2017 in samewerking met die gemeenskap van Grabouw ’n klag van strafbare manslag teen Matshela Koko, die waarnemende hoof uitvoerende beampte van Eskom, by die plaaslike polisiestasie aanhangig gemaak. Dié stap volg nadat ’n ma van twee op...
deur AfriForum | Feb 2, 2017 | Argiewe
Die regerende ANC is dit aan die slagoffers van die Life Esidimeni-tragedie verskuldig om die impak van kaderontplooiing, regstellende aksie en swart bemagtiging op staatsfunksies te ondersoek. Die impak hiervan op die openbare gesondheidsektor moet in besonder...
deur AfriForum | Feb 2, 2017 | Veldtogte en petisies
AfriForum se Alberton-tak staan Eskom se planne vierkantig teen. Eskom beplan sedert 2008 om hoëspanningskraglyne op te rig wat deur Alberton-middestad, die vleiland (wat natuurlewe sal beïnvloed) en ’n woonbuurt in die noorde van Alberton sal strek. Die...