deur AfriForum | Feb 6, 2017 | Argiewe
AfriForum het op 24 Januarie 2017 ’n dringende aksieplan van Kagiso Palagangwe, burgemeester van die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit, geëis rakende die terugbetaling van Eskom-skuld, sowel as algemene diensleweringskwessies. Die burgemeester het, ondanks...
deur AfriForum | Feb 6, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Christiana het die afgelope naweek opleiding ontvang wat deur Henry Ainslie van Ballistic Body Armour en Jan Piet Cooks van AfriForum se nasionale veiligheidsafdeling aangebied is. Die opleiding het ’n demonstrasie oor koeëlvastebaadjies...
deur AfriForum | Feb 3, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Mooinooi het vandag slaggate op die Barnardsvlei-pad in dié dorp herstel. “Dit is byna onmoontlik om met ’n klein motor op die pad te ry en daar was al verskeie ongelukke as gevolg van die slaggate,” sê Annelien de Cock, voorsitter van die...
deur AfriForum | Feb 3, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Koster het vandag begin om die plaaslike begraafplaas skoon te maak. “Hierdie begraafplaas lê die hele gemeenskap na aan die hart. Ek voel trots dat ek my deel tot die verbetering daarvan kon doen,” sê Lampie Meintjies, voorsitter van die...
deur AfriForum | Feb 3, 2017 | Argiewe
Twee suksesvolle arrestasies is die afgelope 24 uur deur AfriForum-buurtwagte in samewerking met die SAPD uitgevoer. Die voorvalle het onderskeidelik in Kempton Park en Vanderbijlpark plaasgevind. Die AfriForum-buurtwag in Kempton Park het ’n gekaapte voertuig tot in...