deur AfriForum | Feb 10, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 7 Februarie 2017 ’n tak in Randfontein gestig. Die stigting van dié tak volg nadat gemeenskapslede die behoefte uitgespreek het dat bepaalde probleme in dié dorp, waaronder veiligheids- en omgewingskwessies, aangespreek...
deur AfriForum | Feb 10, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kimberley het onlangs Projek Straatligpatrollie van stapel gestuur. Die doel van die projek is om te verseker dat stukkende straatligte in dié stad herstel word. Dit behels ook onder meer dat die koördinate en ligging van elke straatlig wat buite...
deur AfriForum | Feb 9, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum se Vaalharts-tak het vandag ’n brief aan die munisipale bestuurder van die Phokwane-munisipaliteit oorhandig waarin terugvoer versoek word oor verwerkte riool wat in die Hartswaterkanaal uitloop. Die kanaal vloei weer af in die...
deur AfriForum | Feb 9, 2017 | Argiewe
Die bestuur van die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 7 Februarie 2017 ’n ininligtingsessie vir die uitvoerende raad van die Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit aangebied. Die doel van die vergadering was om die burgemeester en munisipale bestuur van AfriForum...
deur AfriForum | Feb 9, 2017 | Argiewe
Barkly-Oos se AfriForum-tak het op 8 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Centurion gesluit is, aan lt.kol. Adolph, bevelvoerder van die Barkly-Oos...