deur AfriForum | Feb 13, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Witbank-tak het op 7 Februarie 2017 ’n wenslys aan Theo van Vuuren, bestuurder van die Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit, oorhandig. Dít volg nadat die tak verskeie gemeenskapsprobleme en -prioriteite geïdentifiseer het wat...
deur AfriForum | Feb 13, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd dat munisipaliteite wat Eskom geld skuld die verbruiker gaan laat opdok om dié skuld te delg. AfriForum stel daarom vandag ’n projek aan 102 AfriForum-takke landwyd bekend om gemeenskappe te bemagtig om insette te...
deur AfriForum | Feb 13, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Secunda het sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is, op 7 Februarie 2017 aan kol. Willie Nel,...
deur AfriForum | Feb 13, 2017 | Argiewe
Na volgehoue druk deur die AfriForum-tak in Tzaneen het die Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit ’n aksieplan om elektrisiteitsprobleme op te los, bekend gestel. Die plan sluit ook sperdatums vir die voltooiing van sekere take in. Dít volg nadat AfriForum...
deur AfriForum | Feb 10, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Middelburg het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is, op 7 Februarie 2017 aan die...