deur AfriForum | Feb 20, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg het vandag sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is, aan kol. D.J. Mashaba, bevelvoerder...
deur AfriForum | Feb 20, 2017 | Argiewe
AfriForum se Overstrand-tak het op 18 Februarie 2017 ’n buurtwag in Gansbaai gestig. “Die Overstrand-area loop die afgelope paar maande gereeld deur as gevolg van voorvalle van georganiseerde misdaad, vermoedelik te wyte aan die dwelm- en perlemoensindikate wat die...
deur AfriForum | Feb 20, 2017 | Argiewe
George se AfriForum-tak het op 17 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Centurion gesluit is, aan brig. Phumzile Cetyana, adjunk bevelvoerder van die...
deur AfriForum | Feb 19, 2017 | Argiewe
AfriForum sal regsadvies inwin om ’n gemeenskap van Nkandla wat vergeefs op ’n skool wag, by te staan. Dit volg nadat dié burgerregte-organisasie deur wanhopige ouers om hulp genader is. Hulle kinders het sedert die aanvang van die skooljaar steeds nie toegang tot...
deur AfriForum | Feb 18, 2017 | Argiewe
Studente verbonde aan AfriForum Jeug se Tukkies-tak, in samewerking met studente van De Goede Hoop koshuis en Soltech, het op Saterdag, 18 Februarie 2017, ‘n jooloptog gehou ten bate van liefdadigheid. Dié studente het altesaam R13 000 ingesamel wat geskenk is aan CMR...