deur AfriForum | Feb 27, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is, op 16 Februarie 2017 aan die...
deur AfriForum | Feb 24, 2017 | Veldtogte en petisies
Die AfriForum Trauma-slagofferondersteuningseenheid lewer ’n baie unieke en persoonlike diens aan die slagoffers van geweldmisdaad en fokus veral op slagoffers van plaasaanvalle. Die eenheid bestaan sedert 2015 en het sedertdien uitgebrei weens die tempo waarteen...
deur AfriForum | Feb 23, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag, 23 Februarie 2017, ’n kranslegging in Middelburg (Mpumalanga) gehou waar Sue Howarth eergister oorlede is. Howarth is die vyftiende persoon en een van die mees onlangse slagoffers wat vandeesmaand as gevolg van ’n plaasaanval in Suid-Afrika dood...
deur AfriForum | Feb 23, 2017 | Argiewe
Ammoniakvlakke in die Hartenbosrivier het vir die soveelste keer buitengewoon gestyg weens onklaar rioolwerke wat skoon ammoniak in die rivier stort. Besoedelde water het ook oor die pad gestoot en in die Hartenbosrivieroord ingeloop. Voortgesette druk deur AfriForum...
deur AfriForum | Feb 23, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n dokument aan Edna Molewa, die minister van omgewingsake, gestuur waarin die organisasie kommer oor die toekoms van die Tsitsikamma mariene bewaringsgebied (TMBG) uitspreek. AfriForum is ook gereed om regsaksie in dié verband te neem. Dit volg...