deur AfriForum | Mar 14, 2017 | Argiewe
AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het die afgelope naweek aan die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Meer as 160 buurtwaglede, lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en verskeie privaat sekuriteitsmaatskappye – waaronder Bloemsec,...
deur AfriForum | Mar 13, 2017 | Argiewe
AfriForum se Olifantshoek-tak eis aksie van die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit nadat dié dorp reeds vier dae sonder water moet klaarkom. “Dit het onder ons aandag gekom dat die munisipaliteit ’n groot bedrag geld aan Sedibeng Water skuld en watertoevoer daarom...
deur AfriForum | Mar 13, 2017 | Argiewe
AfriForum en Afrisake het vandag in Pretoria ’n handleiding oor grondbesetting bekend gestel. Die burgerregte-organisasie het tydens die konferensie beklemtoon dat gemeenskappe hul eiendom self moet beskerm en nie op die staat moet staatmaak nie. Dié stelling word...
deur AfriForum | Mar 10, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Warmbad het op 9 Maart 2017 sy samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is, aan kol. Lindie Marx,...
deur AfriForum | Mar 10, 2017 | Argiewe
AfriForum het in samewerking met Orania Veiligheid, op 9 Maart 2017, met die onderskeie polisiestasies asook die landbouprodusente in die omgewing, vergader. Hopetown, Luckhoff, Philipstown, Wanda, Vanderkloof en Petrusville se polisiestasies is tydens die vergadering...