deur AfriForum | Nov 26, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Tom Moyane, voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het vandag vir die eerste keer in die Roodepoort-landdroshof verskyn in die privaatvervolgingsaak teen hom. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, vervolg Moyane in...
deur AfriForum | Nov 25, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum se Thabazimbi-tak het op 20 November 2019 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur ook gereorganiseer is. Lede van die gemeenskap kon hul insette lewer oor die bestuurslede wat die tak sal verteenwoordig. Die volgende persone is tot die...
deur AfriForum | Nov 22, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen dr Savera Mohangi, hoof van Mpumalanga se departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít volg nadat AfriForum die...
deur AfriForum | Nov 22, 2019 | Veldtogte en petisies
Die heel eerste AfriForum Jeugkongres word in 2020 gehou! Wanneer: 23 tot 26 Januarie 2020. Waar: FAK Udolpho Rivierplaas buite Parys in die Vrystaat. RSVP asseblief teen 10 Desember 2019 by marike.labuschagne@antiek.afriforum.co.za. Beste takbestuurslid, ons hoop dat...
deur AfriForum | Nov 20, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen Dr Beth Engelbrecht, hoof van die Wes-Kaapse departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít volg nadat AfriForum...