deur AfriForum | Des 5, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Matzikama-streek neem sedert November vanjaar aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deel. Die Matzikama-streek se patrollies sal tot 15 Desember 2019 voortduur. AfriForum het dié nasionale projek van...
deur AfriForum | Des 5, 2019 | Veldtogte en petisies
Help AfriForum om toe te sien dat geregtigheid geskied: AfriForum beskou die aangeleentheid rondom die skote wat Julius Malema, leier van die EFF, na bewering met ’n voorwerp wat soos ’n aanvalsgeweer lyk afgevuur het van die staanspoor af in ’n ernstige lig. Die...
deur AfriForum | Des 4, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum se Kamieskroon-tak het op 3 Desember 2019 ’n brief van Eskom ontvang waarin dié kragreus onderneem om nie die dorp se elektrisiteitstoevoer af te sny nie. Dít volg nadat AfriForum se Kamieskroon-tak ’n vertoë aan Eskom gerig het. Eskom het vroeër gedreig om...
deur AfriForum | Des 4, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Brits-buurtwag het op 29 November 2019 in samewerking met die plaaslike GPF, SAPD en Monitor Net aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie deelgeneem. Altesaam 40 voertuie het ’n afstand van 834 km afgelê. AfriForum het op...
deur AfriForum | Des 4, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum se Bultfontein-tak het gedurende die naweek van 29 November die veiligheid by Bultfontein se polisiestasie verskerp deur ligte by die aanhoudingselle te installeer. Die omgewing rondom die selle is só swak belig, dat polisiebeamptes tans spreiligte gebruik...