deur AfriForum | Jun 27, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag die familie van die vermiste Liyaqat (Lee) Mentoor ondersteun tydens Onke Mashinini, die beskuldigde, se borgtogaansoek – wat op grond van nuwe feite ingedien is –om sodoende te verseker dat...
deur AfriForum | Jun 26, 2018 | Artikels
Meer as 500 mense het vandag die eerste landwye openbare vergadering oor die eiendomsklousule (artikel 25) in die Grondwet in Springbok in Namakwaland bygewoon. ’n Afvaardiging van AfriForum was ook daar om lede en ondersteuners se standpunte oor te dra en sowat...
deur AfriForum | Jun 26, 2018 | Argiewe
Lede en personeel van die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Junie 2018 in samewerking met Pretoria FM en ander rolspelers die gebied rondom Autohaus in Centurion skoongemaak. Dié skoonmaakaksie het ten doel om omgewingsbewustheid te bevorder en is deur...
deur AfriForum | Jun 26, 2018 | Artikels
Julius Malema, leier van die EFF, het vandeesweek te midde van sy hofverskyning in Newcastle voortgegaan om ondersteuners buite die hof aan te moedig om grond te beset. Malema het op aanklagte van die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste van 1956 verskyn....
deur AfriForum | Jun 26, 2018 | Artikels
Wêreldwyd het vanjaar weer hande gevat met South African Events om eg Afrikaanse vermaak na Suid-Afrikaners in Nieeu-Seeland en Australië te bring deur op te tree as hoofborg van die Afrikaans is Lekker 2018-toer. Afrikaans is Lekker is ’n jaarlikse Suid-Afrikaanse...