deur AfriForum | Jul 30, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Waverley het in samewerking met die Moot-gemeenskapsinisiatief en ander rolspelers op Vrydag 27 Julie ʼn bewusmakingsaksie in dié Pretoria-woonbuurt gehou. Hierdie aksie volg ná ʼn toename in misdaad onder die snelwegbrug in Bosloeriestraat. Werkers...
deur AfriForum | Jul 30, 2018 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het druk op ’n privaat hospitaal geplaas nadat dié tak op 17 Julie 2018 in kennis gestel is dat mediese afval onwettig in ’n woonbuurt gestort word. Die tak het ’n aanmaningsbrief aan die hospitaal gestuur waarin hulle geëis het dat die...
deur AfriForum | Jul 30, 2018 | Argiewe
Die Suid-Gautengse hoë hof het vandag bevind dat Maite Nkoana-Mashabane, voormalige minister van internasionale betrekkinge en samewerking, se besluit om diplomatieke immuniteit aan Grace Mugabe te verleen, ter syde gestel moet word. AfriForum, Gabriella Engels en...
deur AfriForum | Jul 30, 2018 | Artikels
Grace Mugabe, voormalige presidentsvrou van Zimbabwe, se diplomatieke immuniteit is in die Johannesburgse hooggeregshof tersyde gestel. Uitspraak in dié saak is vroeër in die Noord-Gautengse hoë hof voorgehou in AfriForum se aansoek teen die minister van...
deur AfriForum | Jul 30, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 27 Julie 2018 ’n skoonmaakaksie in Kloofsig, Centurion gehou waartydens ’n voetgangerspad skoongemaak is. Dié pad lei na ’n voetgangersbrug wat Solomon Mahlanguweg kruis. Gemeenskapslede het AfriForum in kennis...