deur AfriForum | Aug 7, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n skrywe aan Sisi Ntombela, die Vrystaatse premier, gerig waarin die afdanking van Mathabo Leeto, die Vrystaatse LUR vir sport, kuns, kultuur en ontspanning, geëis word. Dít volg nadat Leeto na wat berig word in die...
deur AfriForum | Aug 7, 2018 | Argiewe
AfriForum het op 6 Augustus 2018 kommentaar ingedien oor die Stad Tshwane se konsepgrondbestuursbeleid rakende die vervreemding en onteiening van onroerende eiendom. Openbare streekvergaderings is oor hierdie beleid aangebied en die publiek kon kommentaar hierop by...
deur AfriForum | Aug 7, 2018 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n omvattende veldtog teen die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) van stapel gestuur. Die veldtog sal aktivistiese aksies, bewusmaking en die insameling van openbare kommentaar insluit. AfriForum...
deur AfriForum | Aug 7, 2018 | Argiewe
AfriForum sit vandeesweek deur middel van aktivisme, strafregtelike klagtes en rehabilitasie sy veldtog voort om die Vaalrivier te red. Die volgende fase van dié veldtog vind in Vanderbijlpark en Vereeniging plaas. Dit volg nadat die burgerregte-organisasie hierdie...
deur AfriForum | Aug 7, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n omvattende veldtog teen die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) van stapel gestuur. Die veldtog gaan onder meer aktivistiese aksies, die werf van mediadruk en die insameling van openbare kommentaar...