deur AfriForum | Aug 10, 2018 | Artikels
’n Aktivis verbonde aan die EFF moet ’n boete van R6000 afbetaal nadat hy vier jaar gelede die standbeeld van ’n Boerekryger uit die Anglo-Boereoorlog in Uitenhage beskadig het. Ellijah Madwara, ’n voormalige adjunkhoof van die EFF, word R4 000 beboet vir...
deur AfriForum | Aug 9, 2018 | Veldtogte en petisies
Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) beplan om ’n biogasaanleg op hul gronde in Pretoria-Oos te bou. Dit is die WNNR se voorneme om volkome volhoubaar te word. So bewonderenswaardig as wat hierdie idee egter ook al mag wees, is die geïdentifiseerde...
deur AfriForum | Aug 9, 2018 | Argiewe
AfriForum het Saterdag die Vissershoek-begraafplaas opgeknap en weer toeganklik gemaak vir mense om hulle geliefdes wat daar begrawe is, te besoek. Dié aksie volg nadat AfriForum klagtes van gemeenskapslede ontvang het dat die begraafplaas in ’n haglike toestand is. ...
deur AfriForum | Aug 8, 2018 | Argiewe
AfriForum en die gemeenskap van Senekal het vandag ’n memorandum aan Krog Mokuoane, die speaker van die Setsoto Plaaslike Munisipaliteit, oorhandig oor uiters swak dienslewering in dié dorp. Dít het plaasgevind na afloop van ’n vreedsame protesoptog waartydens 400...
deur AfriForum | Aug 8, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug veroordeel die beslissing van die Universiteit van Pretoria (UP) se Studentekultuurkomitee (Stuku) om Sonop Manskoshuis te verbied om aan die a capella-sangkompetisie bekend as Sêr deel te neem bloot omdat Sonop nie die UP se transformasieteikens gehaal...