deur AfriForum | Apr 9, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum, is samewerking met Solidariteit Helpende Hand, het oor die afgelope twee weke meer as 15 000 bottels handreiniger asook maskers geskenk aan tehuise vir bejaardes en gestremde persone, aan persone in die veiligheids-, nood- en...
deur AfriForum | Apr 8, 2020 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Paasfees is om die draai. Gebruik hierdie week om heerlike Paasfeesversierings vir die huis te maak saam met die jongspan. Ouboet en Ousus kan ook selfs iets maak. Die huis sal sommer vinnig in ’n ruimte vol Paasfeesfeestelikheid verander! Paasfeesversierings:...
deur AfriForum | Apr 7, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sowel die Minister as die Departement van Toerisme op terme geplaas nadat dié Departement aangekondig het dat bystand vir klein, mikro- en mediumgrootte-ondernemings (KMMO’s) gegee sal word in lyn met die Departement se...
deur AfriForum | Apr 6, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Brakpan-tak was sedert die aanvang van die nasionale inperking (27 Maart 2020) tot 2 April 2020 met verskeie aktiwiteite besig. Die Brakpan-tak het in samewerking met Dalpark Kaléo NG-gemeente ’n sentrale punt geskep waar skenkings van onder meer...
deur AfriForum | Apr 6, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Worcester het op 2 April 2020, in die lig van die huidige COVID-19-krisis en as deel van AfriForum se nasionale #AfriForumStaanSaam-projek, ’n omgee-skenking aan die plaaslike Vereniging vir mense met Sensoriese Gestremdhede (VSG) in Worcester...