deur AfriForum | Apr 28, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Interkulturele samewerking, Mediaverklarings
AfriForum en Vulamehlo Kusile Organisation (VUKO) bemagtig die Ndebele-gemeenskap deur die saamstel en verspreiding van IsiNdebele-instruksies wat gemeenskapslede in staat sal stel om self tuisgemaakte, wasbare maskers te maak. Plaaslike tradisionele...
deur AfriForum | Apr 28, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die terugtrek van Sihile Zikalala, Premier van KwaZulu-Natal, se dreigement dat mense wat positief vir COVID-19 toets in kwarantynkampe gedwing sal word, ongeag of hulle doeltreffend kan selfisoleer. Dié terugtrekking gedurende die afgelope naweek...
deur AfriForum | Apr 28, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in samewerking met ander organisasies soos Solidariteit Helpende Hand en die Vryburgers van 20 tot 24 April 2020 ongeveer 70 kospakkies aan behoeftige gesinne in Rustenburg geskenk. Die pakkies is só saamgestel dat dit ’n gesin van...
deur AfriForum | Apr 24, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Fochville-tak het die Fochville-gemeenskap se nood raakgesien en is die afgelope twee weke besig met die verspreiding van kospakkies, handreinigers en maskers. Die Fochville-tak het op 14 April reeds betrokke geraak by ’n plaaslike gemeenskapsprojek om...
deur AfriForum | Apr 24, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Hoëveld-takke in Mpumalanga het op 17 en 18 April handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Twee-en-veertig 5 liter-bottels handreiniger en 420 gesigmaskers is aan verskeie takke...