deur AfriForum | Mei 4, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Zeerust-tak het in April 2020 ongeveer 300 behoeftige gesinne in Zeerust – onder meer inwoners van die Uitkoms-woonstelle – van kospakkies voorsien. Elke pakkie verskaf een week se noodsaaklike voedsel aan ’n gesin. “Die mense in Zeerust kry swaar en die...
deur AfriForum | Mei 4, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in die Laeveld het gedurende April 2020 ’n groot aantal handreiniger en gesigmaskers aan verskeie organisasies geskenk om hulle teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Op 16 April het die Witrivier-tak voorraad aan die SAVF Rustig-ouetehuis...
deur AfriForum | Apr 29, 2020 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Vryburg verwelkom die Naledi Plaaslike Munisipaliteit se openbare aankondiging dat hulle die dorp se vullisterrein gaan skoonmaak. Dít volg ná AfriForum volgehoue druk op die munisipaliteit toegepas het en op 2 Maart 2020 ’n skrywe aan die...
deur AfriForum | Apr 29, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het laat gisteraand in ’n skrywe aan die Ministers van Gesondheid, Internasionale Betrekkinge en Samewerking, asook die Polisie geëis dat ’n gesin wat tans in ’n COVID-19-kwarantynkamp van die Gesondheidsdepartement in Groblersdal...
deur AfriForum | Apr 29, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan President Cyril Ramaphosa gerig waarin dié organisasie maatreëls vir die verslapping van die staat van inperking voorstel. In sy skrywe sê AfriForum dat die verslapping van die staat van inperking – wat op...