deur AfriForum | Feb 26, 2019 | Argiewe
AfriForum het die Libanon-vullisterrein in Westonaria in Februarie vanjaar besoek en geoudit om die jaarlikse nasionale vullisterreinoudit af te skop. Die vullisterrein het ’n 100%-telling in dié oudit behaal en toon ’n reuseverbetering van die 9% wat in 2018 behaal...
deur AfriForum | Feb 26, 2019 | Artikels
AfriForum het vandag as deel van sy #AnkerdorpPadskou ’n reuseskoonmaakaksie in Moreletapark, Pretoria, geloods waartydens die gebied rondom ’n vervalle winkelsentrum ontbos en skoongemaak is. Dít vorm deel van verskeie groot aksies wat regoor Pretoria plaasvind. Dié...
deur AfriForum | Feb 26, 2019 | Argiewe
AfriForum het op 26 Februarie 2019 die #AnkerdorpPadskou by ’n massiewe veld op die hoek van De Villebois Mareuilrylaan en Delmasweg in Moreletapark voortgesit. As deel van die eerste fase van dié Moreletapark-skoonmaakaksie is rommel in die veld opgetel, gras is...
deur AfriForum | Feb 25, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Witbank het in Januarie en Februarie 2019 verskeie spoedhobbels, stopstrate en voetoorgange in dié stad herstel. Sommige van die verkeerstekens was vermis of nie meer sigbaar nie en daarom het die Witbank-tak ingegryp – veral by skole om leerders...
deur AfriForum | Feb 25, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kathu het ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet no. 2 van 2000) (PAIA) gebring om te bepaal of die bestuurder van die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit aan die nodige kwalifikasies voldoen. “Ons wil...