deur AfriForum | Feb 28, 2019 | Artikels
AfriForum het vandag Wollies in Pretoria-Noord besoek as deel van die organisasie se Ankerdorppadskou. Tydens die besoek het die burgerregte-organisasie ingesamelde kos, speelgoed en komberse aan die diereskuiling oorhandig. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se...
deur AfriForum | Feb 28, 2019 | Artikels
Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), ’n landboubelangenetwerk vir boere deur boere, is vandag in Pretoria bekendgestel. Die organisasie is daartoe verbind om die regte, waardes, ideale en behoeftes van familieboere in die primêre produksiesektor te beskerm en...
deur AfriForum | Feb 28, 2019 | Argiewe
AfriForum Onderwys is vanjaar weer betrokke by die negende Spel-en-Speel-kompetisie wat in samewerking met Volksblad by die Eduplus Onafhanklike Skool in Bloemfontein aangebied word. Dié kompetisie vind op laerskoolvlak plaas en is deel van AfriForum Onderwys se...
deur AfriForum | Feb 27, 2019 | Artikels
AfriForum het vandag sy Ankerdorppadskou in Waverley, Pretoria, voortgesit waartydens die burgerregte-organisasie dié woongebied verbeter het deur verbleikte padtekens te verf. Die projek is geïdentifiseer weens die veiligheidsrisiko wat ongemerkte paaie vir...
deur AfriForum | Feb 27, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Waverley het op Woensdag 27 Februarie onduidelike en afgeskilferde padtekens rondom skole oorgeverf. Dié aksie vorm deel van AfriForum se #AnkerdorpPadskou, wat geloods is om ons dorpe en gebiede op te knap. AfriForum het saam met die gemeenskap...