Header Artwork

Kampusgeweld 2019: Hier gaan ons al weer!

Deur Bernard Pieters In die afgelope paar weke het kampusse regoor Suid-Afrika weer onder die jaarlikse golf van geweld, dreigemente van geweld en die opskorting van akademiese programme deurgeloop. Die South African Student Congress (Sasco) het beweer lede van die...

AfriForum-buurtwag help om drie verdagtes vas te trek

AfriForum se Standerton-buurtwag het op 20 Februarie 2019 ’n WhatsApp-boodskap ontvang oor ’n rooftog wat by die Pep-winkel in Volksrust plaasgevind het. Die buurtwag het vinnig op die boodskap gereageer en gehelp om die verdagtes op te spoor. Die voertuig waarmee die...

AfriForum Jeug maak ’n verskil in Nelspruit

Die jeugvleuel van AfriForum se Nelspruit-tak het op 23 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie geloods toe dié vleuel met die eerste van ’n reeks opgraderings by Pro Gratia-skool begin het. Die jeugvleuel beplan om op 9 Maart 2019 verdere werk by die skool te verrig. Indien...

AfriForum Jeug tree teen SASA-diskriminasie op

AfriForum Jeug het op 27 Februarie 2019 sy regspan opdrag gegee om ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (SASA) te rig, nadat ’n brief vanaf SASA uitgereik is waarin dié liggaam strenger transformasieteikens op hul provinsiale liggame afdwing. SASA se brief...

AfriForum skep hoop by Wollies-diereprojek

AfriForum het op Donderdag 28 Februarie 2019 bome by die Wollies-diereprojek in Pretoria-Noord geplant. Die burgerregte-organisasie het ook kos en speelgoed vir die diere ingesamel en 200 leibande geborg. Dié projek vorm deel van AfriForum se #AnkerdorpPadskou, wat...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN