Header Artwork

AfriForum se Phalaborwa-tak voltooi Projek Skoon Rusplek

AfriForum se Phalaborwa-tak het van 29 April tot 4 Mei 2019 die plaaslike begraafplaas skoongemaak as deel van Projek Skoon Rusplek. Dié projek is geïdentifiseer en aangepak weens die haglike toestand van die begraafplaas. Die hoofdoel van hierdie projek is...

AfriForum Jeug besoek inwoners van Geluksoord

AfriForum Jeug se Maties-tak het op 2 Mei 2019 besluit om aan die gemeenskap terug te gee deur die Geluksoord-tehuis vir verswakte bejaardes te besoek. Die tehuis se finansiële posisie is nie die uitdaging nie, maar wel die menslike aspek. Die meeste van die...

AfriForum se Teks-tak herstel slaggate in Trichardt

AfriForum se Teks-tak (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) het op Saterdag 4 Mei 2019 die eerste fase van hul slaggatprojek afgeskop deur die slaggate in Trichardt reg te maak. AfriForum-taklede, lede van die Trichardt-gemeenskapspolisiëringsforum en...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN