deur AfriForum | Mei 24, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Vanderbijlpark, Roodepoort en Randfontein het in samewerking met die polisie, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF), gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies op 17 en 18 Mei 2019 ’n...
deur AfriForum | Mei 24, 2019 | Argiewe
AfriForum se Roodepoort-tak het in samewerking met gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), veiligheidsinstansies en sekuriteitsmaatskappye op 23 Mei 2019 aan ’n gesamentlike klopjag onder leiding van die SAPD (Florida, West Rand K9, Tshwane, Sedibeng en TRT) op...
deur AfriForum | Mei 24, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Germiston het die vieslike toestand van hul dorp met ’n skoonmaakaksie teengestaan wat op 18 Mei 2019 in die Primrose-gebied van stapel gestuur is. Dié aksie is deel van ’n reeks projekte wat daarop gemik is om probleme in die dorp self...
deur AfriForum | Mei 23, 2019 | Argiewe
AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 2 Mei 2019 in George afgeskop met die amptelike bekendstelling van die burgerregte-organisasie se landwye blou-en-groendruppelprojek. Die George-tak was die eerste van AfriForum se aktiewe takke om die gehalte van hul...
deur AfriForum | Mei 23, 2019 | Argiewe
AfriForum se gemeenskapsveiligheidseenheid van die Bo-Karoo is op 17 Mei 2019 omstreeks 03:20 versoek om bystand in Strydenburg te bied nadat vermeende diefstal van sonpanele en selfoontorings se batterye in dié gebied plaasgevind het. Die...