Header Artwork

#StopKwotas

AfriForum onthul: 56 wit skooldogters weens raskwotas uit Gauteng-netbalspanne gelaat  Jy kan help om vir hierdie kinders se regte te veg!  AfriForum het die puntestate van die keurders vir die Gautengse o. 12- tot o. 18-skolespanne bekom. Ná bestudering van...

Samewerking dra by tot arrestasies in Roodepoort

AfriForum se Roodepoort-buurtwag in samewerking met ander veiligheidsinstansies, naamlik die Florida GPF, HMA High Risk Security, Bhekani Abantu Services, Moks VIP and Protection Services, Apcan Security Group en die SAPD het op 30 Mei 2019 ’n klopjag vir...

Ons is vry om oor vryheid te dink

Van tyd tot tyd wroeg ’n mens in jou lewe. Mei was so ’n wroegmaand. Miskien was dit die histerie rondom die afgelope nasionale verkiesing of dalk sommer net die rigting wat sake die afgelope tyd in die land inslaan. Daar is ’n paar insidente die afgelope maand wat my...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN