deur AfriForum | Jun 5, 2019 | Argiewe
President Cyril Ramaphosa is onder ’n morele verpligting om ’n sterk openbare standpunt teen plaasmoorde te neem, juis vanweë die feit dat hy die bestaan van die krisis vroeër op ’n internasionale platform ontken het. Dit is die reaksie van AfriForum nadat Khusela...
deur AfriForum | Jun 4, 2019 | Argiewe
AfriForum het gedurende Mei 2019 in George gewoeker tydens dié burgerregte-organisasie se #AnkerdorpPadskou. Verskeie aksies is suksesvol aangepak om die dorp op te hef en AfriForum se teenwoordigheid in die dorp op te skerp: Water is by die Rosemoor-ouetehuis...
deur AfriForum | Jun 4, 2019 | Argiewe
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op Saterdag 1 Junie 2019 in samewerking met die SAPD, Kilnerpark Sekuriteit en die Tshwane Blitspatrollie ’n verdagte vasgetrek wat vermoedelik ’n TV gesteel het. Die TV-eienaar het die diefstal by ’n lid van die Oos-Moot-buurtwag...
deur AfriForum | Jun 4, 2019 | Artikels
’n Ma van drie wat in Maart 2018 in Hankey in die Oos-Kaap tydens ’n plaasaanval geskiet en verkrag is, sê sy en haar kinders sal nooit ooit weer dieselfde wees of na hul plaas kan terugkeer nie. Die 44-jarige vrou het vandag op ’n nuuskonferensie van AfriForum in...
deur AfriForum | Jun 4, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie die nuutste plaasaanvalstatistiek vir 2019 bekend gemaak. ’n Plaasaanvalslagoffer het ook die grusame gebeure van die aanval waartydens sy geskiet en verkrag is met die media gedeel. Altesaam...