deur AfriForum | Jun 18, 2019 | Artikels
Wat kan lekkerder wees as om trots Afrikaanse musiek te geniet en dit boonop met die gedruis van die see in die agtergrond? Top Afrikaanse kunstenaars, onder andere Appel, Die Heuwels Fantasties, Steve Hofmeyr en Elandré gaan vakansiegangers help om die koue te...
deur AfriForum | Jun 18, 2019 | Argiewe
AfriForum se Lichtenburg-tak het vanjaar al behoorlik moue opgerol en hul tweede skoolverfaksie is op Donderdag 13 Junie 2019 voltooi. Laerskool Burgersdorp het saam met die tak gewerk en hulle het die randstene, parkeerarea, twee spoedhobbels en ’n...
deur AfriForum | Jun 15, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het in ’n skrywe aan die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, dr. Naledi Pandor, versoek dat die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Denemarke, Zindzi Mandela, teruggeroep en afgedank word. Dít volg na ’n reeks...
deur AfriForum | Jun 15, 2019 | Argiewe
AfriForum Jeug in Vryburg het oor die afgelope maand Jean-Marie Reyneke se liefdadigheidsprojek ondersteun deur klere vir behoeftige mense in te samel. Reyneke se teiken was om 100 kledingstukke in te samel en daar is uiteindelik meer as 1 000 items ingesamel....
deur AfriForum | Jun 14, 2019 | Artikels
Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuels het vanjaar met ywerigheid hul moue opgerol om ’n verskil op hul kampusse en in hul plaaslike gemeenskappe te maak. Bloemfontein AfriForum Jeug se Kovsies- en Bloemfontein-tak het die Rosenheim-aftreeoord in Fichardtpark...