Header Artwork


AfriForum Jeug in Vryburg het oor die afgelope maand Jean-Marie Reyneke se liefdadigheidsprojek ondersteun deur klere vir behoeftige mense in te samel. Reyneke se teiken was om 100 kledingstukke in te samel en daar is uiteindelik meer as 1 000 items ingesamel.

“Dit was lekker om die klere in te samel en te weet jy gaan ’n verskil maak vir mense wat nie so bevoorreg soos jy is nie,” sê JP Cloete, voorsitter van die jeugportefeulje van AfriForum se Vryburg-tak.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN