Header Artwork

“Ons is baie dankbaar teenoor AfriForum en dink dit is ’n baie goeie idee om Bethlehem as ’n Ankerdorp te identifiseer. Ons ondersteun graag dié inisiatief en wil saam ’n bydra lewer om Bethlehem ’n spogdorp te maak.” Só sê Danie Eichstädt, ’n trustee van die Bethlehem Museum, oor AfriForum se werk in dié dorp. Kyk die video om te sien hoe AfriForum gewoeker het tydens die laaste Ankerdorppadskou van die jaar.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN