Veiligheid
Veiligheid is een van die mens se basiese behoeftes, maar ongelukkig nie iets wat vanself kom nie. AfriForum help jou om veiligheid in en om jou huis, woonbuurt en gemeenskap te vestig deur middel van verskeie projekte, produkte en dienste.Buurtwagte
Die waarde van buurtwagte is al oor en oor bewys, veral wanneer dié buurtwagte in samewerking met ander veiligheidstrukture soos gemeenskappolisiëringsforums (GPF’s) en die SAPD saamwerk.
AfriForum het reeds meer as 100 buurtwagte dwarsoor die land op die been gebring, en dié buurtwagte het al verskeie kere tot beter veiligheid, die voorkoming van misdade en die aankeer van verdagte persone gelei.
Elke buurtwaglid word deeglik opgelei om hulself van hul regte en verantwoordelikhede te vergewis, asook in selfbeskerming en radiogebruik.
Vul jou besonderhede hier onder in as jy by jou naaste AfriForum-buurtwag wil inskakel:
Spoor jou naaste buurtwag op
Gebruik die lys van dorpe en stede waar AfriForum reeds buurtwagte het om jou naaste buurtwag op te spoor.
Gauteng
Buurtwag in hierdie streek:
Alberton, Apiesrivier (Bultfontein GP), Apiesrivier (Dinokeng), Apiesrivier (Grootvlei-Wes), Apiesrivier (Honingnestkrans), Apiesrivier (Lusthof), Apiesrivier (Vastfontein), Apiesrivier (Waterval-Noord), Benoni, Boksburg, Brakpan, Bronkhorstspruit (BHS-Aborpad), Bronkhorstspruit (Klipeiland), Bronkhorstspruit (Lusthof), Bronkhorstspruit (Vaalbank), Edenvale, Germiston, Hennopsrivier (Centurion), Hennopsrivier (Doornrandjie), Hennopsrivier (Hennopsrivier), Hennopsrivier (Hills & Dales), Kempton Park, Kempton Park (Birch acres), Kempton Park (Terrenure), Meyerspark, Moot, Moreletapark (Bashewa), Moreletapark (Grootfontein), Moreletapark (Welbekend), Pretoria-Wes (Pretoria-Wes), Randfontein (Randfontein), Roodeplaat, Roodepoort (Johannesburg-Wes), Springs, Vanderbijlpark, Vereeniging, Waverley (Oos-Moot), Wes-Moot en Zambesi
KwaZulu-Natal
Buurtwag in hierdie streek:
Hluhluwe, Margate, Newcastle, Richerdsbaai, Paulpietersburg, Pongola en Vryheid
Limpopo
Buurtwag in hierdie streek:
Ellisras, Ellisras (Matlabas-Noord-plaaswag), Ellisras (R33-plaaswag), Marble Hall, Nylstroom, Phalaborwa, Thabazimbi (Dwaalboom), Thabazimbi (Matlabas-Suid-plaaswag), Thabazimbi (Matlabas-Wes-plaaswag), Tzaneen, Warmbad (RTL) en Warmbad (Rural Safety Response)
Mpumalanga
Buurtwag in hierdie streek:
Bethal, Delmas (Argent), Delmas, Delmas (Delmas Valke), Dullstroom, Leandra, Lydenburg, Machadodorp, Middelburg, Middelburg (Middelburg-plaaswag), Nelspruit , Nelspruit (Barberton), Piet Retief, Secunda, Standerton, Witbank en Witrivier
Noord-Kaap
Buurtwag in hierdie streek:
Danielskuil, Kathu, Keimoes (Grootoog), Kimberley, Kimberley (Modderrivier), Kuruman, Orania, Springbok en Vaalharts
Noordwes
Buurtwag in hierdie streek:
Biesiesvlei, Bloemhof, Brits, Christiana, Coligny, Delareyville, Hartbeespoort, Klerksdorp (Ellaton), Klerksdorp (Hartbeesfontein), Klerksdorp (Hartbeesfontein-plaaswag), Klerksdorp (Orkney), Koster, Mooinooi, Potchefstroom, Rustenburg, Sannieshof, Schweizer-Reneke, Stilfontein, Ventersdorp, Vryburg, Wolmaranstad en Zeerust
Oos-Kaap
Buurtwag in hierdie streek:
Elliot, Gamtoosvallei en Port Elizabeth
Vrystaat
Buurtwag in hierdie streek:
Bethlehem, Bloemfontein-Noord, Bultfontein VS, Dealesville, Fichardtpark, Harrismith, Hospitaalpark, Langenhovenpark, Leeuwberg, Pellissier, Rayton-Heuwelsig, Sandrivier-plaaswag, Sasolburg, Uitsig, Welkom (Odendaalsrus), Welkom (Ventersburg), Wilgehof en Winburg
Wes-Kaap
Buurtwag in hierdie streek:
George, George (Geelhoutboom-plaaswag), Hessekwa (Goukou), Hessekwa (Goukou-plaaswag), Hessekwa (Riversdal), Kaapstad-Noord (Bellville), Kaapstad-Noord (Brackenfell), Kaapstad-Noord (Kraaifontein S4), Malmesbury, Mosselbaai (Groter Brandwag-plaaswag), Mosselbaai (Herbertsdale-plaaswag), Overstrand (Alfa Buurtwag), Overstrand (Fisherhaven), Overstrand (Gansbaai), Overstrand (Hemel-en-aarde), Overstrand (Voëlklip), Overstrand (Westelike Hermanus), Robertson, Velddrif, Vredendal (Koekenaap), Vredendal (Kleinrivier-plaaswag), Vredendal (Lutzville-buurtwag), Vredendal (Lutzville-plaaswag), Vredendal (Nuwerus-plaaswag), Vredendal (Spruitdrift-plaaswag), Vredendal (Trawal-plaaswag), Vredendal (Vredendal-plaaswag) en Worcester
Mediaverklarings
Benoni-buurtwag bestee byna 700 manure in Augustus aan patrollies
Die AfriForum-buurtwag in Benoni het in Augustus hard gewerk om die gemeenskap te beveilig, terwyl...
AfriForum se Springs-buurtwag patrolleer meer as 5 000 km in Augustus
AfriForum se Springs-tak en -buurtwag het hard gewerk in Augustus om die gemeenskap veilig te hou....
AfriForum se Groter Moot-buurtwag werk saam met Tshwane-metropolisie en SAPD
AfriForum se Groter Moot-buurtwag het op 21 Augustus 2021 met die SAPD en die Tshwane-metropolisie...