Header Artwork

Veiligheid

Veiligheid is een van die mens se basiese behoeftes, maar ongelukkig nie iets wat vanself kom nie. AfriForum help jou om veiligheid in en om jou huis, woonbuurt en gemeenskap te vestig deur middel van verskeie projekte, produkte en dienste.

Buurtwagte

Die waarde van buurtwagte is al oor en oor bewys, veral wanneer dié buurtwagte in samewerking met ander veiligheidstrukture soos gemeenskappolisiëringsforums (GPF’s) en die SAPD saamwerk.

AfriForum het reeds meer as 100 buurtwagte dwarsoor die land op die been gebring, en dié buurtwagte het al verskeie kere tot beter veiligheid, die voorkoming van misdade en die aankeer van verdagte persone gelei.

Elke buurtwaglid word deeglik opgelei om hulself van hul regte en verantwoordelikhede te vergewis, asook in selfbeskerming en radiogebruik.

Vul jou besonderhede hier onder in as jy by jou naaste AfriForum-buurtwag wil inskakel:

 

Spoor jou naaste buurtwag op

Gebruik die lys van dorpe en stede waar AfriForum reeds buurtwagte het om jou naaste buurtwag op te spoor.

Gauteng

Buurtwag in hierdie streek:

Alberton, Apiesrivier (Bultfontein GP), Apiesrivier (Dinokeng), Apiesrivier (Grootvlei-Wes), Apiesrivier (Honingnestkrans), Apiesrivier (Lusthof), Apiesrivier (Vastfontein), Apiesrivier (Waterval-Noord), Benoni, Boksburg, Brakpan, Bronkhorstspruit (BHS-Aborpad), Bronkhorstspruit (Klipeiland), Bronkhorstspruit (Lusthof), Bronkhorstspruit (Vaalbank), Edenvale, Germiston, Hennopsrivier (Centurion), Hennopsrivier (Doornrandjie), Hennopsrivier (Hennopsrivier), Hennopsrivier (Hills & Dales), Kempton Park, Kempton Park (Birch acres), Kempton Park (Terrenure), Meyerspark, Moot, Moreletapark (Bashewa), Moreletapark (Grootfontein), Moreletapark (Welbekend), Pretoria-Wes (Pretoria-Wes), Randfontein (Randfontein), Roodeplaat, Roodepoort (Johannesburg-Wes), Springs, Vanderbijlpark, Vereeniging, Waverley (Oos-Moot), Wes-Moot en Zambesi

KwaZulu-Natal

Buurtwag in hierdie streek:

Hluhluwe, Margate, Newcastle, Richerdsbaai, Paulpietersburg, Pongola en Vryheid 

Limpopo

Buurtwag in hierdie streek:

Ellisras, Ellisras (Matlabas-Noord-plaaswag), Ellisras (R33-plaaswag), Marble Hall, Nylstroom, Phalaborwa, Thabazimbi (Dwaalboom), Thabazimbi (Matlabas-Suid-plaaswag), Thabazimbi (Matlabas-Wes-plaaswag), Tzaneen, Warmbad (RTL) en Warmbad (Rural Safety Response) 

Mpumalanga

Buurtwag in hierdie streek:

Bethal, Delmas (Argent), Delmas, Delmas (Delmas Valke), Dullstroom, Leandra, Lydenburg, Machadodorp, Middelburg, Middelburg (Middelburg-plaaswag), Nelspruit , Nelspruit (Barberton), Piet Retief, Secunda, Standerton, Witbank en Witrivier

Noord-Kaap

Buurtwag in hierdie streek:

Danielskuil, Kathu, Keimoes (Grootoog), Kimberley, Kimberley (Modderrivier), Kuruman, Orania, Springbok en Vaalharts

Noordwes

Buurtwag in hierdie streek:

Biesiesvlei, Bloemhof, Brits, Christiana, Coligny, Delareyville, Hartbeespoort, Klerksdorp (Ellaton), Klerksdorp (Hartbeesfontein), Klerksdorp (Hartbeesfontein-plaaswag), Klerksdorp (Orkney), Koster, Mooinooi, Potchefstroom, Rustenburg, Sannieshof, Schweizer-Reneke, Stilfontein, Ventersdorp, Vryburg, Wolmaranstad en Zeerust

Oos-Kaap

Buurtwag in hierdie streek:

Elliot, Gamtoosvallei en Port Elizabeth

Vrystaat

Buurtwag in hierdie streek:

Bethlehem, Bloemfontein-Noord, Bultfontein VS, Dealesville, Fichardtpark, Harrismith, Hospitaalpark, Langenhovenpark, Leeuwberg, Pellissier, Rayton-Heuwelsig, Sandrivier-plaaswag, Sasolburg, Uitsig, Welkom (Odendaalsrus), Welkom (Ventersburg), Wilgehof en Winburg

Wes-Kaap

Buurtwag in hierdie streek:

George, George (Geelhoutboom-plaaswag), Hessekwa (Goukou), Hessekwa (Goukou-plaaswag), Hessekwa (Riversdal), Kaapstad-Noord (Bellville), Kaapstad-Noord (Brackenfell), Kaapstad-Noord (Kraaifontein S4), Malmesbury, Mosselbaai (Groter Brandwag-plaaswag), Mosselbaai (Herbertsdale-plaaswag), Overstrand (Alfa Buurtwag), Overstrand (Fisherhaven), Overstrand (Gansbaai), Overstrand (Hemel-en-aarde), Overstrand (Voëlklip), Overstrand (Westelike Hermanus), Robertson, Velddrif, Vredendal (Koekenaap), Vredendal (Kleinrivier-plaaswag), Vredendal (Lutzville-buurtwag), Vredendal (Lutzville-plaaswag), Vredendal (Nuwerus-plaaswag), Vredendal (Spruitdrift-plaaswag), Vredendal (Trawal-plaaswag), Vredendal (Vredendal-plaaswag) en Worcester

Mediaverklarings

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN