Kultuursake
Kultuursake is verantwoordelik vir nasionale strategieontwikkeling, projekte met betrekking tot internasionale skakeling en terreine wat met taal en kultuur verband hou.Onderwys- en leierskapsprojekte
Die jeug is ons toekoms. Toegang tot uitnemende onderrig in Afrikaans binne ’n eie kulturele omgewing is baie belangrik, asook leierskapsontwikkeling van die jeug.
Onderwys onder oë
Onderwys in gesprek
Onderwys in gesprek
Onderwys in aksie
Onderwys in aksie
#LesufiMoetVal
Port Elizabeth-tak kompetisie
#NomineerJouSkool
Gauteng skoleregistrasie 2020
Skoleregistrasie: Wes-Kaap
Skoleveiligheidsgids
#VirSkole
Onderwys kompetisies en skakel aksies
Onderwys kompetisies en skakel aksies
Dink of Sink
Super 12-laerskolesport- en kultuurfees
Oppie Tong Af-redenaarskompetisie
AfriForum Spel-en-speel
Gereelde onderwys navrae
Gereelde onderwys navrae
Nuus en sosiale media
Nuus en sosiale media
Volg ons in die nuus en op sosiale media:
Jeugleierskap-ontwikkeling
Jeugleierskap-ontwikkeling
Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en hoop in skole te skep. Lees meer…
Stop afknouery
Stop afknouery
AfriForum se teenboelieveldtog skep sedert 2017 regoor die land bewustheid en bemagtig laerskoolleerders om teen boelies op te staan en sélf ’n verskil in hul skole te maak. Lees meer…
Besigheids-bytjies
Besigheids-bytjies
AfriForum, AfriForum Onderwys en AfriVriendelik stel bekend: Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie.
Onderwys in aksie
Geen resultate gevind
Die bladsy wat jy aangevra het, kon nie gevind word nie. Probeer jou soektog verfyn, of gebruik die navigasie hierbo om die pos op te spoor.
Blogs
COVID-19 (koronavirus) en hoe dit ons as ouers en onderwysers raak
Deur dr. Annemarie Carstens, algemene praktisyn Vanuit die staanspoor lyk gebeure soos die...
Vyftien wenke om leierskapsvaardighede by ’n kind te kweek – vir ouers
Deur: Leandie Bräsler In die samelewing is leiers baie keer ouers wat ’n spesifieke leefwyse...
Is jou kind ’n Besigheidsbytjie?
Deur Leandie Bräsler, AfriForum se bestuurder vir juniorjeugleierskap Vyf wenke vir ouers om...
Nuus
AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Centurion Christelike Laerskool
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 16 Maart 2021 by die Centurion Christelike Laerskool...
AfriForum dien kommentaar in teen voorgestelde toelatingsbeleid vir skole
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar ingedien teen die Departement van...
Matriekuitslae: Swakker slaagsyfer te wyte aan departement se swak hantering van COVID-19
AfriForum wens alle matrikulante wat in 2020 hul skoolloopbaan suksesvol voltooi het, van harte...