Header Artwork

Kultuursake

Kultuursake is verantwoordelik vir nasionale strategieontwikkeling, projekte met betrekking tot internasionale skakeling en terreine wat met taal en kultuur verband hou.

Wêreldwyd

Hierdie inisiatief is die ideale platform vir elke Suid-Afrikaner wat tans in die buiteland woon, maar graag steeds in voeling met sy geboorteland wil bly.

Wêreldwyd-webtuiste

Wêreldwyd-webtuiste

Bly op hoogte van nuusgebeure in Suid-Afrika. Hier kan jy ook betroubare raad kry, sommer net saamkuier of stories vertel oor die interessante plekke waar jy tans woon en werk.

Kollig-nuusbrief

Kollig-nuusbrief

Die Kollig is ’n gratis nuusbrief met inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike inligting vir Suid-Afrikaanse burgers wat in die buiteland bly.

Sosiale media

Sosiale media

’n Kuierplek vir alle Suid-Afrikaners in sowel die buiteland as in Suid-Afrika.

Wêreldgids

Wêreldgids

Die unieke Wêreldgids vertel jou waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies in jou omgewing kan doen.

Kom huis toe-veldtog

Kom huis toe-veldtog

Ons Kom huis toe-veldtog verleen hulp aan terugkerende Suid-Afrikaners.

Vriende van AfriForum

Vriende van AfriForum

Hierdie webtuiste is geskep vir buitelandse ondersteuners van AfriForum wat graag tot ons projekte en aksies wil bydra, maar nie toegang tot ’n Suid-Afrikaanse bankrekening het nie.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN