Header Artwork

Kultuursake

Kultuursake is verantwoordelik vir nasionale strategieontwikkeling, projekte met betrekking tot internasionale skakeling, terreine wat met taal en kultuur verband hou.

Jou eenstop-onderwysinligtingsblad

Hierdie blad wil jou as ouer of onderwyser met probleemsituasies in die skool help of onderrigverwante kwessies help oplos. Sluit by die AfriForum Onderwys-groep op Facebook aan vir die jongste nuus oor onderwysgebeure.

Hoe jy te werk gaan:

  1. Lees deur “Gereelde kwessies” en kyk of jou klagte reeds bespreek en opgelos is. Indien wel, kontak die persoon wat daar aangedui word.
  2. Indien nie, los ’n gedetailleerde boodskap in die blokkie onderaan die bladsy met al die nodige kontakbesonderhede van die betrokke partye. Ons sal so spoedig moontlik op jou boodskap reageer en jou van die nodige hulp of advies voorsien om jou situasie te help oplos.
  3. Onthou asseblief dat ons ongelukkig geen individuele sake kan hanteer nie, maar slegs sake wat ’n hele skool of gemeenskap raak.

 

AfriForum Onderwys
Carien Bloem
carien.bloem@antiek.afriforum.co.za

Teenboelieveldtog
Leandie Lombaard
leandie.brasler@antiek.afriforum.co.za

FEDSAS
www.fedsas.org.za

SAOU
www.saou.co.za

Melanie Buys
Onderwyskonsultant
melanie@skoleondersteuningsentrum.co.za

Helpende Hand:
Hannie Viljoen
hannie@helpendehand.co.za

Studiefonds
Yolandi Theron

ytheron@helpendehand.co.za

Akademia
www.akademia.ac.za

AROS
www.aros.ac.za

AfriForum Jeug
Henk Maree
henk.maree@antiek.afriforum.co.za

De Goede Hoop Universiteitskoshuis
Salet Scheffer
admin@degoedehoop.co.za

AfriForum-traumaslagofferondersteuningseenheid
trauma@antiek.afriforum.co.za

 

Gereelde kwessies:

  1. Persoonlike probleme tussen ouers en skole:
    Kontak die skool se beheerliggaam vir leiding
  2. Leerlinge met gebreke:
    Rig jou navraag aan AfriForum-traumaslagofferondersteuningseenheid
  3. Rassisme en dreigemente teen leerlinge en personeellede:
    Kontak FEDSAS of die ouerbeheerliggaam
    Dreigemente teen personeel: SAOU
  4. Afkounery en viktimisasie:
    Kontak AfriForum-traumaslagofferondersteuningseenheid of Leandie Lombaard
  5. Veranderde datums t.o.v. van skoolvakansies wat verkeerdelik of glad nie deur departement deurgegee word nie:
    Kontak FEDSAS of die SAOU
  6. Studienavrae of finansiële probleme wat studies beïnvloed:
    Kontak Akademia of Helpende Hand (Stefan Pieterse)
  7. Navrae oor teenverkragting- en selfverdedigingsessies:
    Kontak AfriForum-traumaslagofferondersteuningseenheid 
  8. Oneerlikheid oor punte:
    Kontak FEDSAS
  9. Verdagte druipsyfers:
    Kontak FEDSAS
  10. Boekskenkings:
    Kontak AfriForum Onderwys (Carien Bloem)
  11. Aanlynregistrasieprobleme:
    Kontak FEDSAS
  12. Kinders wat aan aandagafleibaarheid ly:
    Kontak AfriForum-traumaslagofferondersteuningseenheid
  13. Teistering:
    Kontak AfriForum-traumaslagofferondersteuningseenheid of Leandie Lombaard
  14. Skole met finansiële probleme:
    Kontak Helpende Hand (Hannie Viljoen)
  15. Beheerliggaamkwessies:
    Kontak FEDSAS of Melanie Buys
  16. Skoolfondsnavrae:
    Kontak FEDSAS of Melanie Buys
  17. Finansiële skenkings vir leerlinge:
    Kontak Helpende Hand (Hannie Viljoen of Stefan Pieterse) of Akademia
  18. Borgskappe van skoolsportspanne, -toergroepe en dies meer:
    Word ongelukkig nie toegestaan nie
  19. Universiteitsnavrae:
    AfriForum Jeug (Henk Maree)
  20. Moedertaalonderrig:
    AfriForum Onderwys (Carien Bloem)
  21. Dink of Sink:
    AfriForum Onderwys (Carien Bloem)
  22. Dissiplineprobleme in skole:
    AfriForum Onderwys (Carien Bloem)
  23. Privaat opleiding as onderwyser:
    Kontak AROS
  24. Privaat tersiêre onderrig:
    Kontak Akademia
  25. Verblyf vir tersiêre studente in Pretoria:
    Kontak De Goede Hoop (Salet Scheffer)

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN