Kultuursake
Kultuursake is verantwoordelik vir nasionale strategieontwikkeling, projekte met betrekking tot internasionale skakeling en terreine wat met taal en kultuur verband hou.Onderwys- en leierskapsprojekte
Die jeug is ons toekoms. Toegang tot uitnemende onderrig in Afrikaans binne ’n eie kulturele omgewing is baie belangrik, asook leierskapsontwikkeling van die jeug.
Onderwys onder oë
Onderwys in gesprek
Onderwys in gesprek
Onderwys in aksie
Onderwys in aksie
#LesufiMoetVal
Port Elizabeth-tak kompetisie
#NomineerJouSkool
Gauteng skoleregistrasie 2020
Skoleregistrasie: Wes-Kaap
Skoleveiligheidsgids
#VirSkole
Onderwys kompetisies en skakel aksies
Onderwys kompetisies en skakel aksies
Dink of Sink
Super 12-laerskolesport- en kultuurfees
Oppie Tong Af-redenaarskompetisie
AfriForum Spel-en-speel
Gereelde onderwys navrae
Gereelde onderwys navrae
Nuus en sosiale media
Nuus en sosiale media
Volg ons in die nuus en op sosiale media:
Jeugleierskap-ontwikkeling
Jeugleierskap-ontwikkeling
Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en hoop in skole te skep. Lees meer…
Stop afknouery
Stop afknouery
AfriForum se teenboelieveldtog skep sedert 2017 regoor die land bewustheid en bemagtig laerskoolleerders om teen boelies op te staan en sélf ’n verskil in hul skole te maak. Lees meer…
Besigheids-bytjies
Besigheids-bytjies
AfriForum, AfriForum Onderwys en AfriVriendelik stel bekend: Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie.
Onderwys in aksie
Geen resultate gevind
Die bladsy wat jy aangevra het, kon nie gevind word nie. Probeer jou soektog verfyn, of gebruik die navigasie hierbo om die pos op te spoor.
Blogs
TOESPRAAKTYD – Eintlik die ontwikkeling van ’n wonderlike vaardigheid
Deur Carien Bloem, bestuurder van onderwys by AfriForum. Sommige ouers lê al sedert die...
Sosiale ingenieurswese op die Puk (As ’n mens dit nog Puk mag noem?)
Deur Bernard Pieters Sosiale ingenieurswese is die gebruik van gesentraliseerde beplanning in ’n...
Voorkom boeliegedrag/afknouery met ’n positiewe skoolklimaat en -kultuur
Deur Leandie Bräsler AfriForum se teenboelieveldtog ondersteun en onderskryf die vernuwing van ’n...
Nuus
Umalusi-akkreditasie van matrieksertifikaat bewys noodsaaklikheid van hofsaak om herskryf te verhoed
AfriForum het Umalusi se aankondiging vandag verwelkom dat dié gehalteraad die 2020...
AfriForum en Evolve Life bied leierskapontwikkelingsprojek by LS Helderkruin aan
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in samewerking met Evolve Life se Manie Botha op...
AfriForum bied entrepreneursopleiding aan by Centurion Christelike Laerskool
AfriForum het op 4 Februarie 2021 by die Centurion Christelike Laerskool in Centurion besoek...