Header Artwork
Beurtkrag

AfriForum kry Eskom en die munisipaliteit voor stok oor die implementering van maksimum elektrisiteitsaanvraagbeurtkrag asook die onwettige installering van voorafbetaaldekragmeters. Tans word beurtkrag deur Eskom in Boshof, Dealesville en Hertzogville geïmplementeer omdat die Tokologo Munisipaliteit die maksimum aanvraag van elektrisiteit oorskry. Tesame met die beurtkrag, installeer die munisipaliteit ook meters vir voorafbetaalde krag wat nie deur die gemeenskap goedgekeur is nie en waarvoor daar geen behoorlike openbaredeelnameprosesse gevolg is nie.

AfriForum staan die implementering teen.

Help ons om die saak te beveg en teken die petisie. Die petisie sal aan die Tokologo Munisipaliteit en Eskom gestuur word om inwoners se ontevredenheid aan te dui.

 

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN