Die vakansie en staat van inperking laat menige ouer kopkrap oor hoe hulle hul kinders besig kan hou. Hier is sewe pretaktiwiteite vir die jongspan.
Dag 1
Maak ’n kindergrootte “foosball”-tafel uit ’n skoenboks. (https://www.u-createcrafts.com/diy-mini-foosball-tableperfect-for-kids/)
Dag 2
Maak jou eie papierdraaier uit karton. (https://www.makeandtakes.com/diy-paper-spinner)
Dag 3
Maak jou eie badverf. (https://www.modernlymorgan.com/diy-bath-paints/)
Dag 4
Sirkusspeletjies vir kinders: Ringgooi. (https://fromabcstoacts.com/ring-toss-circus-game/)
Dag 5
Maak jou eie slym. (https://sugarspiceandglitter.com/easy-3-ingredient-fluffy-slime/)
Dag 6
Maak jou eie spuitkryt en raak kunstig. (http://www.paper-and-glue.com/2015/08/spray-chalk-splatter-painting.html)
Dag 7
Speel alfabetbingo. (https://crazylittleprojects.com/lowercase-alphabet-bingo-game/)