Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum betuig medelye met Mamabolo-familie en betreur verlies van ’n kollega en vriend
AfriForum wil graag meegevoel betoon aan die Mamabolo-familie nadat adv. Elijah (Tiger) Mamabolo...
AfriForum se Sasolburg-tak spring flink weg in 2021
Die AfriForum-tak in Sasolburg het vanjaar fluks weggespring om die dorp netjies te hou aangesien...
AfriForum se Springs-buurtwag hou sigbaarheidsprojek
Die AfriForum-buurtwag in Springs het op 15 Januarie in samewerking met die SAPD ’n...
AfriForum se Bethlehem-buurtwag help met noodlanding
Die AfriForum-buurtwag in Bethlehem het op 14 Januarie 2021 tydens beurtkrag op ’n noodroep...
AfriForum se Sasolburg-tak deel van reddingspoging in Vaaldriehoek
Die AfriForum-tak in Sasolburg was deel van die span wat op 2 en 16 Januarie vanjaar mense en...
AfriForum se Centurion-tak woeker aan die begin van 2021
AfriForum se tak in Centurion het die nuwe jaar begin deur verskeie projekte aan te pak om die...
Klagtes teen formulemelk-pa laat vaar nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid ingryp
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat die...
Skole wat gereed is, moet toegelaat word om te open
Die burgerregteorganisasie AfriForum beoog om ’n dringende skrywe te rig aan die Nasionale...
AfriForum stig Holrivier-plaaswag
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 13 Januarie 2021 ’n nuwe plaaswag in die...