Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum Teater: AfriForum skep nuwe tuiste vir Afrikaanse kunste
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n nuwe teater, wat as die AfriForum Teater...
AfriForum help Hennie’s-eienaar om diefstalklagtes teen polisie in te dien ná alkoholvoorraad verdwyn
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag vir Werner Pretorius, die eienaar van Hennie’s...
AfriForum-tak in Centurion se volgehoue druk op munisipaliteit werp vrugte af
AfriForum se Centurion-tak het sedert hul stigting middel verlede jaar verskeie projekte in die...
AfriForum Jeug se Kempton Park-tak maak skoon
Die AfriForum Jeug-tak in Kempton Park het op 27 Februarie 2021 by die Elgin-brug rommel opgetel,...
AfriForum-buurtwagte in Ellisras hou sigbaarheidspatrollie saam met SAPD
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 26 Februarie ’n sigbaarheidspatrollie saam met die...
Regering erken in hofstukke privaatsektor mag Covid-19-entstowwe koop
AfriForum en Solidariteit het vandag aangekondig dat die regering onder eed in sy hofstukke erken...
AfriForum se Secunda-buurtwag help gemeenskap ná swaar reën
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het die afgelope paar dae hulp aan die gemeenskap verleen nadat...
AfriForum se Bothaville-tak vergader met munisipale bestuurder
Twee AfriForum-lede het op 25 Februarie ’n suksesvolle vergadering met Nokufa Radebe, waarnemende...
AfriForum se Wes-Moot-tak stuur skoonmaakprojek van stapel
AfriForum se Wes-Moot-tak het ’n skoonmaakprojek op die hoek van Bezuidenhout- en Paffstraat,...